Jou goeie vriendin trou en jy is
so bly vir haar! Julle bespiegel al lankal wanneer die groot vraag gevra gaan
word en julle het al stilletjies begin stroomeisie rokke kyk. En nou is die groot dag hier en sy het jou
gevra om haar strooimeise te wees! Jy soek al lankal skoene wat perfek by jou
uitrusting gaan pas en moet nog net finaal besluit tussen twee pare oorbelle wat
albei mooi sal lyk.
.jpg)